BANKBESONDERHEDE

Bank: ABSA
Rekeninghouer: NG Kerk Parowvallei-Oos
Takkode: 502110
Rekening nommer: 390580126
(Voeg naam van deponeerder by)

DEBIETORDERVORM
Laai gerus ons gemeente se debietordervorm hier af.

Care Coffee Corner

Care coffee

Op Vrydag 20 Mei was ons eerste Care Coffee Corner. Ons het vanaf 05:45 gratis koffie en beskuit vir almal wat verby die kerk stapop pad na hul werk toe gegee. Ons eie “fresh expression” om te wys ons gee om vir die gemeenskap.

 

Loer gerus na hierdie video om meer te sien oor ons “Care Coffee Corner”:

 

 

[widgetkit id=1061]